******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE TAB IS VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Volksliedjies - O Brandewyn Laat My Staan ----------------------------------------- G O, brandewyn laat my staan C O, brandewyn laat my staan D O, brandewyn laat my staan G Want ek wil nou huis toe gaan G C G As al die riviere vol brandewyn was D G Wie wil dan water hê G C G As al die riviere vol brandewyn was D G Wie wil dan water hê G C Wie wil dan, wie wil dan, wie wil dan hê D G Wie wil dan, wie wil dan, wie wil dan hê G C Wie wil dan, wie wil dan, wie wil dan hê D G Wie wil dan water hê Woorde & Musiek: Tradisioneel