******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE TAB IS VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Volksliedjies - My Hart Verlang Na Die Boland --------------------------------------------- F C7 My hart verlang na die Boland F Waar die blou blou berge troon F C7 Waar reuse kranse en klowe F Hulle trots en skoonheid toon Bb F O, bring my t'rug na die Boland, C F Met jou goud getinte kruin Bb F Waar Protea en Heide kleur G7 C7 Die berg se blommetuin My hart verlang na die Boland Waar die blou blou berge troon Waar die blou blou berge troon Woorde & Musiek: O. Andrésen TAB: Stefan van Zyl