******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE TAB IS VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Volksliedjies - My Blonde Matroos --------------------------------- C G7 Sy staan op die hawe van Tafelbaai strand G7 C Haar seeman's geliefde hou sy by die hand C C7 F Sy kla oor haar noodlot haar hartjie is seer F#° C Dm7 G7 Sy het glad geen tuiste, geen moederliefde meer. C G7 Neem my, O, matroos neem my saam as jy swerwe, C by jou wil ek ween, wil ek lag, wil ek sterwe F C Ons hoort tesame, soos die wind en die see G G° C C7 ek gee jou my liefde, ag wat meer kan ek gee Woorde: Pfeil Musiek: Genart/Weiner TAB: Stefan van Zyl