******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE TAB IS VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Volksliedjies - Môre Oompie Môre Tannie -------------------------------------- G C D G Môre Oompie môre Tannie waar is sannie dan? G C D G Sannie het gaan water haal daar onder by die dam G D Ja oompie ja, môre gaan ons trou D G Ja oompie ja, môre gaan ons trou Rokkie het 'n skeurkie in, die jonkman kyk daarna Die jonkman vra om met Sannie te trou en skamerig sę sy "ja" Ja oompie ja, môre gaan ons trou Ja oompie ja, môre gaan ons trou Woorde & Musiek: Tradisioneel