******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE TAB IS VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Volksliedjies - Lied Van Die Boland ----------------------------------- D Daar's 'n land by die see wat my alles kan gee A7 D Dit is 'n land wat vreugde bring G A D Bokant die berge tot in die vallei G A D Dis die węreld net vir my G A Dis my land, my land, die Boland net vir my D Dis die land waar ek liefde kry G Dis my land, my land, hier wil ek bly D (A) A Want jy deel hierdie land met my D As ek saans so alleen langs die bergrivier ry A D Dan voel my hart so bly G A D Dit is die Boland, die węreld vir my G A7 D Want jy deel hierdie land met my Dis my land, my land, die Boland net vir my Dis die land waar ek liefde kry Dis my land, my land, hier wil ek bly Want jy deel hierdie land met my Woorde & Musiek: Gert van Tonder