******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE TAB IS VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Volksliedjies - Jy Is My Liefling --------------------------------- G C G Jy is my liefling en ek is so bly D7 G Ja, die tyd is verby en jy wag nou vir my G C G Daar by jou woning sien ek weer die lig D7 G En ek weet jy my liefling is weer t'rug BRUG D As die maan opkom oor die velde A7 En die sterretjies skyn in die lug D G Dan voel ek so lief vir die węreld A7 D O, ek weet my liefling is nou t'rug. D7 (My hartlam) Jy is my liefling en ek kom vanaand Met die pad deur die land, deur die hek by die rand Hier by Oom Willem hoor jy die geblaf En hoor nou die draf van my perd Woorde & Musiek: Cissie & Willie Cooper TAB: Stefan van Zyl