******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE TAB IS VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Volksliedjies - Hier's Ek Weer ------------------------------ G C Hier's ek weer, hier's ek weer G Met my rooi rok voor jou deur D7 G Ek wil jou hê, ek sal jou kry x2 G C Al slaan my ma my drie maal op my kop D7 G Dan staan ek op, en kom ek weer x2 Woorde & Musiek: Tradisioneel TAB: Stefan van Zyl