******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE TAB IS VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Volksliedjies - Groen Koringlande --------------------------------- F Bb F Elke aand langs die groen koringlande C7 F Wag jy daar as die skaduwees daal F Bb F Hand aan hand deur die groen koringlande C7 F Sal ons saam in die skemering dwaal Bb F As die maan deur die wolke vir ons loer F7 Bb G7 C7 Word ons saam na 'n paradys gevoer F Bb F Drome droom ons in groen koringlande D7 Gm C7 F Wat ons lewenslank sal kan bewaar Woorde: Anton de Waal Musiek: Flippie van Vuuren TAB: Stefan van Zyl