******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE TAB IS VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Volksliedjies - Dis Te Ver Om Te Ry ----------------------------------- 1ste Vers: G D7 Dis te ver om te ry, dis te na om te bly G Hoe sal ek maak om die nooi te kry ? D7 Die pad is te swaar en die perde is maer G Ook draai ander jonk mans daar Koor: C G Dis nie myne nie, dis nie joune nie D7 G Dis 'n ander man se nooi wat jy om stry x2 2de Vers: Daar ver oor die bult, daar staan 'n blom Hoe sal ek maak om daar te kom ? My perd is dood en my bene is lam Hoe sal'k maak om daar te kom ? Koor 3de Vers: Daar bo op die kop, daar staan 'n roos Wie sal ooit vir my kan troos ? Dis te ver om te loop, dis te na om te ry Hoe sal'k maak om die roos te kry ? Koor 4de Vers: Daar oorkant die spruit groei 'n rooiwangboom Hoe sal ek maak om daar te kom ? Die rivier is te vol en die trane die rol Hoe sal ek maak om daar te kom ? Koor Woorde & Musiek: Tradisioneel TAB: Stefan van Zyl