******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE TAB IS VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Volksliedjies - Die Vrolike Musikant ------------------------------------ 1ste Vers: C G7 My vader was 'n musikant, 'n man van durf en daad C F G7 C Hy het gespeel in Suiderland, tesame met sy maat REFREIN: G7 Walderie (Walderie) C Waldera (Waldera) G7 Walderie (Walderie) C Walderalalalalala G7 Walderie (Walderie) C Waldera (Waldera) F G7 C Tesame met sy maat 2de Vers: My moeder was 'n musikant, 'n niggie al te fraai Sy het gehou van volkspele, want sy kon tiekie draai Refrein (want sy kon tiekie draai) 3de Vers: En nou is ek 'n musikant, omdat dit my bekoor En oral waar ek ooit mag gaan sal jul my liedjie hoor Refrein (sal jul my liedjie hoor) Woorde & Musiek: Tradisioneel TAB: Stefan van Zyl