******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE TAB IS VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Volksliedjies - Die Oukraalliedjie ---------------------------------- D G Jy met jou mandolientjie, ek met my bandolientjie D A Sing ons die Oukraalliedjie saam; D G F° Sing ons van waterstrome, slange in olienhoutbome D A7 D En 'n ribbok wat daar teen rantjie staan. G D Ons sing (ons sing), ons speel (ons speel) A Van die Oukraal wat ons nooit nie sal verveel (sal verveel) D G Jy met jou mandolientjie ek met my bandolientjie D A7 D Sing ons die Oukraalliedjie saam. Woorde: Manas & Amie de Villiers Musiek: J. A. Browne TAB: Stefan van Zyl