******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE TAB IS VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Volksliedjies - Daar's 'n Wind Wat Waai --------------------------------------- G Daar's 'n wind wat waai Soos hy nou daar waai Hy waai my jas D Teen 'n taaibos vas Hy waai my hier Hy waai my daar G Hy waai my hare sommer deurmekaar D Stadig, stadig oor die klippetjies G Die reën val sulke wonderlike druppeltjies D Dis daar waar die son en die maan ondergaan G Bokkie, jy moet huis toe gaan Woorde & Musiek: Tradisioneel