******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE TAB IS VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Volksliedjies - Daar kom Tant Alie ---------------------------------- G D7 G Daar kom Tant Alie, Tant Alie, Tant Alie Daar kom Tant Alie, Tant Alie om die draai C G En tant Miena kook stroop van die meboskonfyt D7 G Van die Wellington se suiker teen die trippens die pond En tant Miena kook stroop van die meboskonfyt Van die Wellington se suiker teen die trippens die pond Woorde & Musiek: Tradisioneel TAB: Stefan van Zyl