******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE TAB IS VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Volksliedjies - Bokkie ---------------------- G Die trane die rol oor jou Bokkie D7 Die trane die rol oor jou Bokkie G C Daar waar die son en die maan onder gaan D7 G Bokkie ons moet huistoe gaan. G C G Nee, nee, nee my Dolla, nee! D7 G Nee my Dolla nee! Nee my Dolla nee! G C G Nee, nee, nee my Dolla, nee! D7 G Ek lol nie met 'n loskop Dolla nie! Woorde & Musiek: Tradisioneel TAB: Stefan van Zyl