******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE TAB IS VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Volksliedjies - Boetie Sy's 'n Perskeblom ----------------------------------------- D A A7 D Boetie sy's 'n perskeblom, rosig fyn van kleur; Bm G D A7 moenie wag nie, kêrel, kom, pluk haar in haar fleur. D A D Maak jou buiging, vat haar hand, gly nou heen en weer Bm G D A7 D nog 'n buiging, nog 'n groet, speel dan nog 'n keer. Boetie sy's 'n perskeblom, rosig fyn van kleur; moenie wag nie, kêrel, kom, pluk haar in haar fleur. Woorde & Musiek: M. L. De Villiers TAB: Stefan van Zyl