******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE TAB IS VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Volksliedjies - Bobbejaan Klim Die Berg --------------------------------------- D Bobbejaan klim die berg, so haastig en so lastig A7 Bobbejaan klim die berg, so haastig en so lastig D D7 G Bobbejaan klim die berg om die boere te vererg G D7 G Hoera! Vir die jollie bobbejaan Am G O moenie huil nie, O moenie treur nie D7 G Die Stellenbosch se boys kom weer x 2 Woorde & Musiek: Tradisioneel TAB: Stefan van Zyl