******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE TAB IS VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Volksliedjies - Bennie Boekwurm ------------------------------- D Dit is tyd weer vir Bennie Boekwurm G D Dis storietyd vannaand Bennie, waar is jou bril tog heen Bm A Die kinders sit en wag D Dit is tyd weer vir Bennie Boekwurm G D En almal sit nou stil G D Bm Want Bennie, Bennie Boekwurm A D Gaan 'n storie bring