******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE TAB IS VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Volksliedjies - Afrikaners Is Plesierig --------------------------------------- A E Afrikaners is plesierig A Dit kan julle glo E Hulle hou van partytjies A En dan maak hulle so E Eers draai die ou vroutjie A En dan draai haar ou man E En hy vat om haar lyfie A En dan draai hulle saam Woorde: A. D. E. Gutsche Musiek: Tradisioneel TAB: Melissa Appelgryn