******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE TAB IS VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Volksliedjies - Aai Aai Die Witborskraai ---------------------------------------- G Aai, aai, die Witborskraai D Hiervandaan na Mosselbaai Hooggevlieg en laaggeswaai C G By die groot see omgedraai Aai, aai, die Witborskraai Hiervandaan na Mosselbaai Oompie wil na Tannie vry Maar tannie trek haar neus opsy Raai, raai Janpiet Kepaai Het sy rietgeweer gelaai Tier gaan skiet by Mosselbaai Nooit nie weer daar omgedraai Fooi, fooi, Stefaans du Toit Het gaan kuier by 'n nooi Met sy rietperd in die Baai Daadlik weer daar omgedraai Woorde: CJ Langenhoven Musiek: Tradisioneel