******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE TAB IS VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Voël - Dis Net Vir Jou ---------------------- D A Em G x2 D A Em G Jou plek is nou leeg en dit sal nie deug D A Em G vir ‘n ander een om jou plek in te neem D A Want ek het nog nie alles gesê oor wat ek wil hê Em G oor wat ek dink en wat ek voel D A en jy weet nog nie eers wat’s my grootste vrees Em G en dis om jou in iemand anders se arms te sien D5 A5 E5 G5 Want dis net vir jou wat ek wil hê D5 A5 E5 G5 Dis net vir jou wat ek berou Miskien was dit ek, miskien was dit jy Miskien was dit ons altwee en nou sê niemand nee Ek sien jy antwoord nie my e-mail nie en ek weet jy was nog nooit die grootste skrywer nie Maar jy weet nog nie eers wat’s my grootste vrees en dis om jou in iemand anders se arms te sien Want dis net vir jou wat ek wil hê Dis net vir jou wat ek berou Ek het eers gedink “Wat ‘n mors van tyd” maar nou’t ek besef hoe’t jy my lewe geslyp En nou moet ek veg om my hart te beteuel, want ek veg tevergeefs om jou hart terug te steel want jy weet nog nie eers wat’s my grootste vrees en dis om jou in iemand anders se arms te sien Want dis net vir jou wat ek wil hê Dis net vir jou wat ek berou (x2) Woorde & Musiek: Werner Carstens