******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE TAB IS VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Valiant Swart - Weerskante -------------------------- Koor: D E Weerskante van die ewenaar A D Klink 'n nuwe song op dieselfde snaar D E Links en regs van die mediaan A D Dans dieselfde man in 'n nuwe maan A D A Hier begrawe ek my drome D A In die sagte warm grond E A My bittersoet beloning E My heuning om die mond Met my kaarte op die tafel En my liefde in die reën Daar's 'n leë plek in die luglyn Soms kruis ons dit alleen Koor Ek skitter deur die drade Soos 'n onderdorpse ster Die oggend skuifel nader En my huis lê ver Koor Woorde & Musiek: Valiant Swart