******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE TAB IS VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Valiant Swart - Vloek van die Kitaar ------------------------------------ A x02220 C 332010 D xx0232 E 022100 Aan die einde van die reëls: A|---0-----5------\3------0--------| A D Dis 'n mean ou wêreld baby jy kan bly wees E A A D C A as jy my nooit weer sien nie. A D Ek worstel met die enemy in die middernag E A A D C A as die ander mense slaap. E D Daar's 'n maniac op die freeway wat my jaag C A A D C A as die ander ouens cruise. Dis 'n mean ou wêreld baby jy's verlos van die blues as jy my uitlos. Ek het bloed gesmeer op die voordeur maar die werk nie want hulle weet ek is kwaad. Die water slaan teen die voorstoep die dag toe hulle my opsoek was ek daar. En dit help nie om te koes nie hulle slaan my dis die vloek van die kitaar. Dis 'n mean ou wêreld baby dis beter as jy wegbly van my af. En beste is ek 'n victum van bad-vibes met my eie tribe and it hurts En ek is 'n wicked type van die oggend om te kom met nog 'n koue water aanslag. Hulle maak moeilikheid met my Ying en Yang ver[D]koop my aan die masterplan en dit pis my af. Dan: E D Hoe harder ek probeer om in pas te makeer E D Hoe verder wil ek hardloop want daar's stemme by die deur Dis 'n mean ou wêreld baby jy kan wens jy was ontslae van my. My belofte was 'n sameswering en alles wat ek haat. My commitment staan op die wisselspoor tussen liefde maak en moed verloor sê haat En ek is seker dit is sonde maar ek kan nie [D]help nie dis die vloek van die kitaar. E D A Woke up this morning en die Here weet die duiwel was daar E D Daar vlieg 'n Engel oor die crossroads en sy roep my ) C A > X2 dis die vloek van die kitaar. ) Woorde & Musiek: Valiant Swart TAB: Werner Brand (13113178@puk.co.za)