******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE TAB IS VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Valiant Swart - Sweet Stellaganga --------------------------------- Intro: A D A E A D A E Ek het ‘n pellie in die Idas Valley en hy maak my altyd sterk A D A E Ek het ‘n pellie in die Idas Valley en hy maak my altyd sterk A D A E A D A E Oooh, sweet Stellenganga, oooh sweet Stellenganga A D A E Ek ek ken ‘n lanie in die Kayamandi en hy maak my altyd sterk A D A E Ek ek ken ‘n lanie in die Kayamandi en hy maak my altyd sterk A D A E A D A E Oooh, sweet Stellenganga, oooh sweet Stellenganga A D Die goeie goeters vannie goeie ou Cloetes A E Assie goeters goed is issie dorp my oester A Gaan koop in jou kombi D Gaan score dit met jou scooter A As die boere jou bust, E Betaal jy dadelik die boete A D A E A D A E Oooh, sweet Stellenganga, oooh sweet Stellenganga ********************************************************************************* Hierdie song het presies dieselfde chords as Koos Kombuis se Kytie, maar dit word gespeel met 'n lekker kwela ritme. Hierdie is 'n puik song van ongetwyfeld die beste Afrikaanse CD op die mark. Koop dit!!! werner@matlabas.co.za ********************************************************************************* Woorde & musiek - Valiant Swart TAB: Werner Frost