******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE TAB IS VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Valiant Swart - Sonvanger ------------------------- D G D Kyk of jy vir my die son kan vang G D A D Daar's 'n kamer in die huis waar ons die son kan hang G D Dit is donker by die venster in die middel van die dag G D A D Onthou jy nog hoe helder die kamer kon lag Kyk of jy vir my die son kan bring Daar's 'n liedjie in die gange waar die son kan sing Want dis stil in die hoekie hierdie koue seisoen Kan jy sien wat die wind en die reën aan my doen D G D A Sonvanger ek vra jou mooi G A D Laat hom weer vir my kom skyn G D A Sonvanger laat my verstaan G A G A Hoe 'n somer sommer so in die niet kan verdwyn D En laat hom skyn Kyk of jy vir my die son kan kry Daar's 'n huisie in my hart waar die son kan bly Kyk of jy die son vir my kan steel Daar's 'n plekkie in die tuin waar die son kan speel Koor Bring 'n bietjie lig vir die draaie op my pad En 'n handjie vol strale vir die donker in my hart Koor Woorde & Musiek: Valiant Swart