******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE TAB IS VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Valiant Swart - Roekeloos ------------------------- G D Haar boetie was die baas van 'n brandewynplaas A D Daar onder in die Bolandse blou G D Sy was 'n bad stukkie Hollywood met mags op haar bakkie A D En 'n cute klein sakkie om haar secrets in te hou G D Sy sê: "Kom dans met my, vat 'n kans met my A D Maybe kan jy vir my vir altyd kry" G D Sy sê: "Dit lyk vir my jy kyk vir my A D Miskien kan ek en jy in my bakkie gaan ry G Sy kon skiet D Sy kon spin A Sy kon ski Sy kon sny D Sy kon twist en turn G Sy kon rol D Sy kon raas A Sy kon rook Sy kon blaas D Sy was roekeloos Daar was 'n kraak in die spieël en 'n traan op die kussing En 'n briefie in die kassie se laai Sy sê: "Spyt kom altyd te laat in roulette As jy click jy't vergeet om die barrel te draai" Sy kon skiet Sy kon spin Sy kon ski Sy kon sny Sy kon crash en burn Sy kon rol Sy kon raas Sy kon rook Sy kon blaas Sy was roekeloos Woorde & Musiek: Valiant Swart TAB: Louis Pepler (Verbetering)