******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE TAB IS VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Valiant Swart - Oor 'n Koue Oseaan ---------------------------------- D Vanaand het ek gesien hoe my vriend se oë traan A Soos reën om die snare se geroep na die liefde G D G D Wat geloop het, so onder deur die maan Vanaand het ek verstaan en vir my vriend aanhou sing Uit die halleluja vol blues wat klop in my bors En klokslag liefde en warmwater bring G D Dsus4 As die bitter branders uit my vingers sypel G D Dsus4 En my woorde wapper soos wit verslete seile A G Sien ek jou soms deur die stoom van die dans D G D Dsus4 En skree jou naam oor ‘n koue oseaan G D G D En skree jou naam oor ‘n koue oseaan Vanaand het ek onthou hoe my vriend kon lag en dans Met die vrou van sy drome wat tango met gewone ouens soos hy, soos hy Chorus (x2) Woorde & Musiek: Valiant Swart