******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE TAB IS VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Valiant Swart - Moeilikheid Met Die Man --------------------------------------- Vers 1: E Goudstad, Stoutgat A E Ek moet net aan jou boud vat A E Vergeet nou maar jou ou want A D E Vir jou het ek ietsie spesiaal Vers 2: E Kaalgat in Kaapstad A E Kan ek maar by jou slaap skat? A E My reenjas is al papnat A D E Vir jou het ek ietsie spesiaal Koor: G Dis 'n kwessie van tyd E Se^ die miesies vir die meid G Dis die bloed in die pan E Dis die bloos op die wang G Dis die vloek van die slang E G E Dis die moeilikheid, moeilikheid, moeilikheid met die man E Voodoo in Windhoek A E Ek wens ek kan jou blinddoek A E Jou boyfriend kan ons inbook A D E Vir jou het ek ietsie spesiaal Koor: Koor: E G E Dis die moeilikheid, moeilikheid, moeilikheid met die man E G Dis die moeilikheid, moeilikheid, moeilikheid, E G moeilikheid, moeilikheid, moeilikheid, E G E moeilikheid, moeilikheid, moeilikheid met die man ***************************************************************** Die ritme is nogal weird, maar oefen maar, dit klink NAAIS. * E-mail my by werner@matlabas.co.za * ***************************************************************** Woorde & Musiek: Valiant Swart TAB: Werner Frost