******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE TAB IS VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Valiant Swart - Liefde In Die Suburbs ------------------------------------- Intro: C G F G x2 C G F G Daars 'n wind wat waai oor ons voorstad vanaand C G F G Oor die karre en die dakke in die lig van die maan C G F G En ek stap in die strate en ek fluister jou naam C G F C Daars 'n wind wat waai oor die suburbs vanaand C G F G C G Jy weerkaats in elke venster F G Jy verskyn om elke draai C G En ek weet nie waar jy woon nie F G Maar dis lekker om te raai C G Ek lees jou in my whisky F G Ek soek jou teen die stroom C G En ek wonder hoe jy voel F G C En ek wonder wat jy droom C G F G Daars 'n wind wat waai oor ons voorstad vanaand Oor die karre en die dakke in die lig van die maan En ek stap in die strate en ek fluister jou naam Daars 'n wind wat waai oor die suburbs vanaand C G F G Daars 'n wind wat waai oor ons voorstad vanaand Oor die karre en die dakke in die lig van die maan En ek dans in die strate en ek sing jou naam Daars 'n wind wat waai oor die suburbs vanaand C G F G X4 MMM daars liefde in die suburbs vanaand . . . Note: As jy nie F kan speel nie kan jy die chords soos volg vervang: C = A G = E F = D Woorde & Musiek: Valiant Swart