******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE TAB IS VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Valiant Swart - Liefde By Die Dam --------------------------------- D E A Liefde by die dam by die dam by die dam D E A Liefde by die dam by die dam dam dam D E A Liefde by die dam by die dam by die dam D E A Liefde by die dam by die dam dam dam D A Die liefde is soos n ryp komkommer D A E A Vergeet hom in die sakkie dan verlep hy sommer D A Die liefde is soos n adamsvy D A Laat hang hom aan die mukkie E A Dans dit neusie verby D A Soos appels en pere en n ryp watlemoen D A E So soet is die stroop van die oopmondsoen A D A Soos die skil van die piesang en die dop van die dryf D A E A So lekker voel die dinge van die lepel le lyf D A Daars die boort en wingerd en die paddas in die vly D A E Die druiffie en die bruggie en die walle waar jy gly A D A My les het ek geleer by die dam op die plaas D A E A Die lekker vis vang jy met die beste aas E D A Daar kom n tyd om ploeg daar kom n tyd om te saai E A Maar soms is jy te moeg om die vrag af te laai E D A 'n tyd om te oes en n tyd om te pluk E D A Maar soms is jy te lusteloos om deur te druk Woorde & Musiek: Valiant Swart TAB: Jannie du Plooy