******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE TAB IS VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Valiant Swart - Jakarandastrate ------------------------------- G D C G D C G D C G Jakarandastrate roep my vanaand D C Ek luister na die liedjie op die wind G D C En ek volg my hart waar hy gaan G D C Ja ek volg my hart waar hy gaan D Em Jare gelede vaar ek na die vreemde G D Dsus4 Met drome wat sweef op die wind D Em My hart se begeerte om lewensgeheime G D Dsus4 In onbekende stede te vind My voetspore kruis kontinente en eilande Nêrens kon grense my bind Oor kronkelende strate en silwer promenades Soek ek na die reënboog se punt Jakarandastrate roep my vanaand Ek luister na die liedjie op die wind En ek volg my hart waar hy gaan Ja ek volg my hart waar hy gaan Te lank het ek gewandel oor wildvreemde paaie Te ver het ek gesoek na die kruis Die spore na geluk loop in sirkels en draaie En lei my terug na die huis Jakarandastrate roep my vanaand Ek luister na die liedjie op die wind En ek volg my hart waar hy gaan Ja ek volg my hart waar hy gaan Woorde & Musiek: Valiant Swart