******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE TAB IS VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Valiant Swart - Gange Van Babylon --------------------------------- G Em C G Em C G Em Dis die winter van die jakkals G Die somer van die slang D Wat ‘n sluwe seisoen G Onder ‘n hartseer son Em Die sout van die aarde G Dwarrel en draai D In die gange van Babylon Em Brabbel almal in brabbeltaal C En niemad wil luister nie G En niemand verstaan Am G Wat gaan aan vanaand in die gange van Babylon G Em C G Em C G Dit rammel in die vlei Dit huil by die bobbejaankrans Dit dreun met die laning langs Oor die plein kom dit aangedans En niemand skenk aandag daaraan Want daar’s niemand wat verstaan Wat gaan aan vanaand in die gange van Baylon In die bosse van Babel Rank die kinders van Kaïn Tussen die dorings In die hangende tuin En die water van verwarring Syfer deur die mure In die gange van Babylon Slaan die laaste ure En daar’s niemand wat verstaan Hoekom alles vergaan Langsamerhand In die gange van Babylon Woorde & Musiek: Valiant Swart