******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE TAB IS VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Valiant Swart - Ek En Jy En Die Highway --------------------------------------- C D G x4 Em C G D Jy’t opgestaan en afgedraai van die langpad deur my hart Em C G D Want die hooglande anderkant die draad was vir jou bedoel Em C G D Die wolke was te swart en die sunsets was te leeg Em C G D G D G En die sterre was te hoog om te vang in jou hand Toe verruil jy jou sleutel vir ‘n silwer bestaan Langs ‘n snelweg vol skelms waar jou spore jou verraai Die plafonne is so hoog in jou uptown salon Die strate lê soos slange in die skoot van die maan Chorus: C D G C D G Ek en jy en die Highway C D G C D G Ek en jy en die Highway Jy kan dans in die boulevards Met die seuns van die kampioen Raadhou met die tollenaars wat jou lippe soen Onthou jy daai dag in Dorpstraat Toe jy gesê het jy kom saam Die langpad sou alles regmaak Wat gebreek het in jou naam Chorus Woorde & Musiek: Valiant Swart