******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE TAB IS VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Valiant Swart - Duisend Myl Blues --------------------------------- G C D G C D G C D As ek saans na my baby verlang G C D En dis ver van my blou oseaan G C D As die duisend myl blues my vang G C D Sing ek songs van die sterre en die maan As ek wens ek was terug in my straat By my baby in my kaya in die kaap As die duisend myl blues met my praat Dan le ek wakker in die plekke waar ek slaap C D G Soms as ek in 'n vreemde stad is C ` D G Gaan staan ek op die hoogste gebou C D G Dan laat ek dat die liggies my wegvat C met die langpad D C G En dan vergeet ek so bietjie van jou C D Maar dan gaan ek af en stap uit in die strate C G en ek mis jou Woorde & Musiek: Valiant Swart