******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE TAB IS VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Valiant Swart - Donkerpad ------------------------- Vers: C Am regdeur Koor: G C regdeur Vers 1 As jy die donkerpad stap, dan moet jy kyk waar jy trap Daar waar die ysters lê al om die rand van die stad As jy die binne-baan slaan dan moet jy weet waar jy gaan Jy moet jou spoed en jou hoed kies en bitter min stil staan Koor As jy die anderkant haal, dan moet jy wys en betaal As jy terug wil kom, gaan maak maar self daai som Vers 2 As jy die kortpad wil ry dan moet jy weet wat jy kry Jy sal verdwaal as jy dwaal en jy dink jy is vry As jy die kruispaaie opsoek teken jy die grootboek Trek maar die streep dis geskryf in jou eie bloed Koor As jy die anderkant haal dan moet jy wys en betaal En as jy terug wil kom, gaan maak maar self daai som x4 Woorde & Musiek: Valiant Swart TAB: Jean van Biljon