******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE TAB IS VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Valiant Swart - Die Skoene Moet Jy Dra -------------------------------------- Intro: A D A D A D Al die paaie wat jy loop A D Al die draaie wat jy stap A D Al die strikke wat jy aftrap A D Al die grond wat jy koop G C Gaan sit in jou kniee A En die klere aan jou lyf D En klou aan jou tree G C G En trek jou rieme styf Chorus: C G C G Al is jou spore vergete C G C G Al is jou sole verslete C Am F F Al is die pad lank en swaar C G Die skoene moet jy dra C Die skoene moet jy dra A D Al die spoke wat jou jaag A D Al die spore wat jy trap A D Elke keer wat jy ontsnap A D Elke hek wat jou vertraag G C Skiet wortel in jou bloed A En rank tot in jou vuis D En kleef aan elke voet G C G Wat jou dra tot by die huis Em C Jou verlede klou verbete Am G F F Aan die veters van jou gewete Chorus ************************************************************************************* Daai laaste twee reels van die chorus klink nie 100% reg nie, maar die song klink oor die algemeen nie te kak nie. Great song. Great CD. werner@matlabas.co.za ************************************************************************************* Woorde & Musiek: Valiant Swart TAB: Werner Frost