******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE TAB IS VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Uzo Blaker - Sy Sê ------------------ Intro: G C G C G C Sy se^ ek moet ophou om die mense te verskrik G C Om al hulle hopes en dreams onder hulle gatte uit te ruk G C 'Cos as ons inside kyk is ons almal net 'n mens G C En al wat sy wil sê: "Baby, someday it'll all make sense" D C 'Cos ons het brue gebou en ons het ditches gegrou D C G C G C Saam na Koos Doep geluister op die Fiat se ou motorradio G C Weggewaaide omsweep dae in die Kaap G C Die dinge waarvan ek droom as ek in die nag gaan slaap G C Mense in die koffiekroeë op die straat G C Kyk hoe die son die witsand beaches brand D C Ons het net more om by die huis te kom D C G C G C Die Fiat se vere staan alreeds hoepelkrom G C Ons ry nou oos opsoek na wyse man G C 40 dae en 40 nagte lank G C Kentucky, Cokes, Lucky Strike en warm bier G C Met bootse oor die Drakensberg 'n feesmaal om te vier D C 'Cos ons kan brue bou en ons kan ditches grou D C Saam na Koos Doep luister op die Fiat se ou motorradio Outro: G C G C Woorde & Musiek: Uzo Blaker TAB: Werner Frost