******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE TAB IS VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Uzo Blaker - Push-Up Bra ------------------------ Die is 'n baie skaars song. Die Wildebeest "Pleeg Afrikaans" reeks is geskep om jong afrikaanse kunstenaars 'n "big break" te gee. Gevolglik sal min mense al van hulle gehoor het. Uzo Blaker was net een van die vele wat op die album verskyn. Ander kunstenaars op die album is Seeleeu Leipoldt, George Harry, Ossebra Wandrag, Adam Tas, Alta Joubert, Fisher en Bacchus Nel, e.a. Kyk bietjie uit vir hulle. G Bm Ravertjies soek vrot chicks C D Ek soek net 'n hot chick G Bm Wat hotpants in die somer dra C D 'n Kenner is van die Kama Sutra G Bm Sy moet weet wie skreeu ek C D Pearl Jam se songs ken back-to-back G Bm C Ek soek net 'n meisie D In 'n push-up bra 'n Body hê soos Kerry (nota: Mcreggor natuurlik!!!) Warm wees soos peri-peri 'n Six pack vinniger as ek kan drink Die perfect Margerita skink Vir my uit Shakespear qoute My laat voel ons word nooit oud nie Ek soek net 'n meisie In 'n push-up bra. REFREIN: G D Die laaste girl wat ek gehad het Bm C Verstaan nie wat sy gemaak het G D Hoofpyne en PMS Bm C Dit het my uitgestress G D As sy nie kos gemaak het Bm C Tien-uur in die aand gaan slaap het G D Sy het nie eers tiete nie Bm C Wat nog van 'n push-up bra. (Soos eerste vers) Oprah was haar favourite show Ek kon hoor as sy haar chips kou Sy het die sheets gesteel Gebitch as ek op my guitar speel Sy was 'n aandagvraat Kry ek 'n kans om ooit te praat? Waar is al die meisies Met die push-up bra's? Woorde & Musiek: Uzo Blaker TAB: Wikus "Likkewaan" Erasmus (likstr@webmail.co.za)