******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE TAB IS VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Theuns Jordaan - Waar Was Jy ---------------------------- G D Al die draaie op my pad C D Het nog altyd baie lank gevat G D En die vlaktes van die Vrystaat C D Het die wêreld weggevat G D Toe die horison sy strepe C D Met 'n kwas om my kom spat G D Sou Dali als kon teken C D G D C D G D C D Met die kleure al die kleure van my hart G C D Waar was jy C G D C D Toe die winde my wou stilmaak G C D Waar was jy C G Toe die donderweer my sterk maak C D Toe die mure voor my wegraak C G En die ure vir my kort raak C D Sê my waar was jy C G Sê my bietjie waar was jy By Bloemfontein verby Om my hart in die Karoo te kry Beaufort-Wes wys suid Du Toitskloof tonnel anderkant uit Toe die berge in die Boland Hulle voete om my lê Was stiltes in my hartland Genadebrood toe ek vir jou wou sê Waar was jy Toe die winde my wou stilmaak Waar was jy Toe die donderweer my sterk maak Toe die mure voor my wegraak En die ure vir my kort raak Sê my waar was jy Sê my bietjie waar was jy Waar was jy waar was jy Waar was jy waar was jy Waar was jy waar was jy Woorde & Musiek: Theuns Jordaan