******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE TAB IS VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Theuns Jordaan - Vreemde Stad ----------------------------- Intro: G D C G G D Donker word die lug se blou G Ek sit hier in my flat alleen D Die lug is vars, die reën is stil G Die aand se woel het skaars begin G D Ek's vreemdeling in Vreemde stad G Niks branders oorkant hierdie pad D My deur staan heeldag wawyd oop C D G Maar nog net stilte het hier ingeloop G C D Jou trane oor die telefoon G Ek weet dis my verdiende loon C My grootste fout, ek word ook oud D G Het jou laat agterbly om te wag vir my As alles om jou wegraak En die wêreld jou maar min traak As die mure om jou begin kraak Die gemmerbrandewyn min raak Tussen stegies en geboue In Burnettstraat se oggendkoue Word die wedloop tot stop gedwing Dan kom die stilte wat jou huis toe wil bring Woorde & Musiek: Theuns Jordaan