******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE TAB IS VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Theuns Jordaan - Moenie ----------------------- Intro: G G G C D G G C D G G C As my oë hul asem terug kry D G En my wonder oor jou stilbly G C As my voete weer hul plek kry D G Sal my hart van voor af rus kry Waar ek ookal afdraai Moenie my laat verkoop nie Waar ek ookal wegdraai Moenie my alleen laat loop nie G C D G G C D G Mag jou seile sagte wind kry En jou son se strale vol bly Mag jou arms weer hul sin kry En jou oë se vensters heel bly Waar jy ookal afdraai Moenie trane oor my stort nie Waar jy ookal wegdraai Moenie liefde dors laat word nie. Woorde & Musiek: Theuns Jordaan