******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE TAB IS VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Theuns Jordaan - Makiesakie --------------------------- C Am F G Is jy oud of is jy jonk, nugter of dronk? C Am F G Van kleins af al geleer om op 'n stage te pronk C Am F G Is jy wit of is jy swart, bruin of rooi C Am F G C Am F G In 'n hoed of in 'n jas, jou beste baadjie getooi? C Am F G C Am F Makie sakie, buite makie sakie, my mens G C Am F G Buite makie sakie C Am F G Het ek jou al gesê dat ek vir jou wil hê? C Am F G Het ek jou al vertel ek's meer as net jou pel C Am F G Hoekom het jy gesê die rook het al gaan lê C Am F G C Am F G Hoekom het jy vertel dit is die hemel toe's dit al die tyd die hel C Am F G C Am F Makie sakie, gister makie sakie, my mens G C Am F G Gister makie sakie C Am F G Die wêreld se dinge en die rook se ringe C Am F G Jy soek na lewensbrood want binne voel jy dood C Am F G Maar gister tot vandag het jy lekker gelag C Am F G C Am F G Maar jou oë voel vuil en jy begin te huil C Am F G C Am F Makie sakie, trane makie sakie, my mens G C Am F G Trane makie sakie C Am F G Het ek jou al gesê dat ek vir jou wil hê C Am F G Het ek jou al vertel ek's meer as net jou pel C Am F G Hoekom het jy gesê die rook het al gaan lê….. C Am F G C Am F G En hoekom het jy vertel dis die hemel toe's dit al die tyd die hel (x2) Woorde & Musiek: Theuns Jordaan