******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE TAB IS VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Theuns Jordaan - Jou Asem ------------------------- C Am G Vers 1 G Die eerste keer toe ek my kry Am Stap jy woordeloos deur my verby G Jou ysblou oë kyk regdeur my Vers 2 G Die eerste keer toe ek jou sien Am Weet ek ons is aanmekaar gebind G Tussen lyne sal jy my vind Koor: C D Wanneer die oseane rus kry C G Wanneer die storms weer gaan lê G F C Dan sleep die winde oor die water D Jou asem sag C En later, later G Hoor ek weer jou naam C En later, later D Weet ek jy verstaan Vers 3 C Met 'n hart van staal het ek jou kom haal G Jare later voltooi dit ons verhaal C Ons praat mekaar se taal Vers 4 C Elke uur wat ons verspeel G Lê die tyd en wag dat ons dit deel C Die sirkel wat ons dit heel Koor: Brug: D Sy roep na my C D Die engel wys waar ek haar sal kry D Sy vra na my C D In 'n droom waar ek haar kry C D Hoor ek my naam in haar gebed C G My naam weerklink in haar gebed Vers 5 G In stilte sal ek jou vashou Am Sonder ophou, totdat jy onthou G Hoeveel ek van jou hou Koor: D C En later, later G Hoor ek weer jou naam C En later, later G Hoor ek weer jou naam C En l-a-t-e-r G Hoor ek weer jou naam Woorde & Musiek: Theuns Jordaan TAB: Jean van Biljon