******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE TAB IS VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Theuns Jordaan – Huise van Glas ------------------------------- D G D G D A D Vers 1 A G D Kyk die mense in die strate, dokters, staats-amptenare G D A Almal dra geheime in die mou D A G D Soos papier poppe op kaarte, word ons leeg sonder harte G A D A En daar’s niemand wat ‘n ander meer vertrou Koor: D G Waarom sien ons die splint in ‘n ander een se oog D A En staar ons altyd blind in die van ons D G Selfs die Son wat daar skyn, gee aan almal deel van hom D G D G O moet nie oordeel nie, en wys nie ‘n vinger nie, D A D Ons almal woon in huise van glas G D G D A D Vers 2 A G D Kyk die nuus in die koerante, oordeel van alle kante. G D A Is daar dalk ‘n skuldgevoel wat skuil D A G D En die mense praat en skinder, oor die dinge wat hul hinder G A D A Maak nie saak wie huil nie, dis die styl. Koor G D G D A D G D G D A D A G D Sê my waar is die broeder liefde, dalk gesteel deur die nag diewe G D A D Al wat nou nog oorbly, is verwyte en kritiek Koor G D G D A D G D AD Woorde & Musiek: Theuns Jordaan TAB: Juan White