******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE TAB IS VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Theuns Jordaan - Hakieshart --------------------------- 1ste Vers: G Ek sien dit lankal aankom Maar my hart verklaar my stom C Sy snare in die reën trek krom G Want krakies kraak D G Al is hul goed vermom REFREIN: G C G Want 'n gaaitjie wat lek word 'n gat D G 'n Storm in 'n wynglas sal spat C G Nou's my spore net stof langs die pad D G Want die hakies aan my hart is te swak Ja, die hakie aan my hart is te swak 2de Vers: Elke keer het ek gedink dit sal kwyn Maar die ligte het net rooier geskyn En die hoop het met die kere verdwyn Want my hart het ook maar 'n buitelyn Nagte dwaal ek in die strate rond Wat het dan van ons geword ? Ek wil luister met 'n leë mond Soekend na, met 'n plekkie vir my woorde stom REFREIN 2de REFREIN: Want 'n gaatjie wat lek word 'n gat En oorvol wynvate stap Nou's my spore net stof langs die pad Jy't die hakies aan my hart losgehaak Jy't die hakies aan my hart saamgevat Woorde & Musiek: Theuns Jordaan TAB: Stefan van Zyl