******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE TAB IS VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Theuns Jordaan - Gesiggie ------------------------- Inleiding: A E D E A (X2) A E Al vergeet jy my vir altyd D E A langs 'n mylpaal op jou pad A E Onderstreep jy steeds die prentjies D E A in die hoeke van my hart A E Sloop die mure D E A Die mure wat ek bou A E En alles, alles binne D E A E D E A Gesiggie, hoort aan jou Leg die kaart van liefde Al neem dit jou 'n jaar Tot die mal maak van ons briewe En die oë op ons bedaar. Gou gesiggie skud my hand As die lense vir ons loer Net 'n oomblik naamloos Alhoewel jy in my boer Woorde & Musiek: Steve Hofmeyr & Theuns Jordaan