******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE TAB IS VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Theuns Jordaan - Alleen Sonder Jou ---------------------------------- G Em C D Jy's nie meer hier nie en ek het gaan slaap G Em C D 'n beeld van jou gedagtes het my verlaat G Em C En voor voor sonop is ek wakker D Nog steeds is ek verwurg dag na dag Koor G Em C D Alleen sonder jou met my hande saam gevou G Em Ja en weet ek jys nie hier nie C D Want tussen ons lyk paaie en verraaiers G Soms dieselfde G Em C D G Em C ek het verwag dat jy eendag jou pad met my vermy D tog moet ons alby seerkry Koor Woorde & Musiek: MD Greyling TAB: Jannie du Plooy