******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE TAB IS VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Steve Hofmeyr - Pampoen ----------------------- E A Sing, sing jou woorde teen my vas E A Bring, jou hele lewe in 'n tas A D A Vat 'n trein na Bloemfontein A D A En die 506 na Petrus Steyn A E B7 En as jy wil, vat daar 'n bicycle Volg, volg die grondpad teen die bult Hol, oor die velde as jy wil Hier wag ek die jare om Vir 'n stofwolk op die horison Of iets soortgelyk, wat soos jy lyk KOOR E A E Ek't nog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen E B7 En 'n trekker wat se tires lek E A Vir alles wat ek aan jou gedoen het E B7 E Kom jy by my intrek E A E Ek't nog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen E B7 En 'n plaas wat ek afbetaal E A Vir alles wat ek aan jou gedoen het E B7 E Kom jy om my te haal Stuur, stuur my liefde vir jou ma Maar, as jy kom los haar net daar My baby hier's net plek vir die drie van ons Want dis ek en jy en 'n af-oorhond Sy naam is Roof, maar hy's al jare doof Bring, bring daai goedjies wat jou pla En ek, maak 'n ring van ogies draad Ek spaar nog vir die diamant En 'n donkiekar vir die predikant Ek sal moet blomme leen, tot dit eendag reen.... KOOR Woorde & Musiek: Steve Hofmeyr