******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE TAB IS VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Steve Hofmeyr - Die Blou Bul ---------------------------- E B Die blou bul eet nie van die vloer af nie A E Die blou bul weet nie van verloor af nie E A Die blou bul sukkel nie sy roer af nie E B E Nou vra jy my vir wie ek skree Ek skree nie WP nie, ek bly 'n bul Ek skree nie OP nie, ek bly 'n bul Ek skree nie Vrystaat nie, ek bly 'n bul Laat staan die Sharks en die Leeus en die hele bleddie spul Die blou bul tjank nie by sy pa-hulle nie Die blou bul tjank nie by sy ma-hulle nie Die blou bul tjank nie by die pale nie Nou vra jy my vir wie ek skree Ek skree nie WP nie, ek bly 'n bul Ek skree nie OP nie, ek bly 'n bul Ek skree nie Vrystaat nie, ek bly 'n bul Laat staan die Sharks en die Leeus en die hele bleddie spul Die blou bul rol hom nie in 'n mielie nie Die blou bul kan hom ook nie kielie nie Die blou bul is hy nie 'n bielie nie Nou vra jy my vir wie ek skree Ek roep vir Frik du Preez hy sal my hoor Ek vra vir Thys Lourens bly op my spoor En gee vir Naas Botha hy skop hom oor Nou vra jy my vir wie ek skree Ek sit vir Fanie voor kan jy hom vang Ek het vir Ruben oor maak hy jou bang Vat Uli Schmidt jou vas los hy jou mank Nou vra jy my vir wie ek skree Ek vat vir Moner in kan jy hom vat Na Hansie Breewis toe hy's veels te glad Ek paas vir Joosie uit maak jy jou nat Nou vra jy my vir wie ek skree Die blou bul eet nie van die vloer af nie Die blou bul weet nie van verloor af nie Die blou bul sukkel nie sy roer af nie Nou vra jy my vir wie ek skree Woorde & Musiek: Steve Hofmeyr