******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE TAB IS VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Steve Hofmeyr - Amper --------------------- D As jy eendag miskien G In 'n droom oor ons weer sien D A Hoe ver 'n mens kan travel op 'n mieliedors masjien G A By die beeskraal en sy kalwers, D A G By die hooimied jou te ver D G Is ek amper in jou drome A D Want jy's rêrig in my hart D G Is ek amper in jou drome A D Want jy's rêrig in my hart As jy eendag miskien in 'n droom ons ons weer sien hoe ver 'n girl kan travel met 'n skaam elektrisiëen Ek sou lig maak op jou paaie En 'n kers wees vir jou kaart Was jy amper in my drome Maar rêrig my hart Was jy amper in my drome, Maar rêrig in my hart As jy eendag my vra Hoe't ek my van my lewe gedra Toe jy my kom vertel het Van 'n beter man se plaas Sou ek jou sê jy't als gemis Toe ek my rug wegdraai Daar was trane in my oë Omtrent 'n liter en 'n kwart Ek was amper in jou drome Jy was rêrig in my hart daar was trane in my oë Omtrent 'n liter en 'n kwart Ek was amper in jou drome Jy was rêrig in my hart. Woorde & Musiek: Steve Hofmeyr TAB: Christiaan Brand