******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE TAB IS VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Steve Hofmeyr - Agter Elke Man ------------------------------ Intro: D Dsus2 D Dsus2 G D D Ek scheme 'n ou score nooit nie Life se rules maak jou te dronk G En die breaks le^ soms so ver weg D Deur die tralies van 'n tronk D Jan Bom se baksteen huisies Antie Stienie se kombuis G Waar sy en Sarie suffer, ja D Swaarkry het sy prys Bm A Leana is nou Steve s'n G D Doreen se hart is dood A Vir ou boyfriends wat op bikes ry G D En rondle^ sonder brood... KOOR Bm A G D Daar's 'n vrou wat weet wat aangaan, agter elke man Bm A G D Al staan sy daar en die trane loop, saggies oor haar wang Bm A G D Almal maak tog foute, maar saam maak ons 'n span A G A D Solank as daar 'n vrou staan, agter elke man D Joyboy bly 'n jailbird En 'n welfare goose se smart G Want daar's net rerig rykdom D As daar goud is in jou hart D Kom surprise my met 'n new world Waar elkeen op sy eie jol G Ek scheme dit kannie werk nie D Want vir almal is daar 'n rol Bm A Een speel hy weet wat vry is G D Vasgevang in 'n cage A Speel maar waar jy luskry, pel, ons G D Almal staan op 'n stage! KOOR Woorde & Musiek: Steve Hofmeyr TAB: Werner Frost